top of page

Kurt Darren - Droomvanger (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-03773
$13.95Price

Title: Droomvanger
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Net voor ek slaap

My oë toemaak

Wens ek weer dit was al waar

Dat ek kan weet

Net hoe dit voel om daar te wees

As drome werklikheid kan raak

 

So naby ek sien dit

Te ver om te kry

Ek hoop hierdie keer kies jy my

 

Droomvanger

Sê my is jy regtig daar

En maak jy al my drome waar

Kan jy sien wat ek droom in my hart

Droomvanger

My drome lê so wyd gesaai

Kom maak vanaand by my 'n draai

En ek wys jou die een wat my hart laat

 

Droom

Droomvrou

Sê nou net, sê nou net

Dit word waar

O, droom

Droom groot

Sê nou net, sê nou net

Dit word waar vir my

 

So naby ek sien dit

Te ver om te kry

Ek hoop hierdie keer kies jy my

 

Droomvanger

Sê my is jy regtig daar

En maak jy al my drome waar

Kan jy sien wat ek droom in my hart

Droomvanger

My drome lê so wyd gesaai

Kom maak vanaand by my 'n draai

En ek wys jou die een wat my hart laat

 

Droom

Droomvrou

Sê nou net, sê nou net

Dit word waar

O, droom

Droom groot

Sê nou net, sê nou net

Dit word waar vir my

 

Composer: K. DARREN/N. SCHOOMBEE/D. KELLY (KVN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page