Kurt Darren - Slaap My Kind (Key: OR Gmaj)
Title: Slaap My Kind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Slaap my kind
Want dis Kersfeesnag
En al ons land se liefde
Is gebêre in sy hand
Slaap my kind
Gaan slaap nou sag
Gaan droom dis ‘n dag van vrede
In ons mooiste mooiste land
Ek sien hulle stap uit die noorde
Na die grootste kremetartboom
En daar sal die mense al die liedere sing
Van die magtige Umkhosi
En die aandster dié kom al hoe nader
En die ou mense sing van ‘n stad
En net soos ons voorvaders al jare gedoen het
Volg hulle lankal die pad
Slaap my kind
Want dis Kersfeesnag
En al ons land se liefde
Is gebêre in sy hand
Slaap my kind
Gaan slaap nou sag
Gaan droom dis ‘n dag van vrede
In ons mooiste mooiste land
Ek sien hulle stap na die suide
Na ‘n skaduwee van ‘n berg
Maar die ritme van wind en gedruis van die see
Die strande vir ewig sal terg
Hulle kom na die plek van die kind
Want dis hier waar jy leer om te loop
En as jy gerus het, en kalmte vind
Dan is dit tyd om te hoop
Slaap my kind
Want dis Kersfeesnag
En al ons land se liefde
Is gebêre in sy hand
Slaap my kind
Gaan slaap nou sag
Gaan droom dis ‘n dag van vrede
In ons mooiste mooiste land
So kom laat ons stap uit die noorde
Na die grootste kremetartboom
En daar sal die mense al die liedere sing
Van die magtige Umkhosi
Kom saam na die plek van die kind
Want dis hier waar jy leer om te loop
En as jy gerus het, en kalmte vind
Dan is dit tyd om te hoop
Slaap my kind
Composer: K. BRUNNER/J. BRUNNER/A. MARTIN-KRAUSE/M. BUSCHJAN/AFR: K. DARREN (KAJO MV)
_edited.png)





















