top of page

Kurt Darren - Staan Op Jou Merke Gereed (Key: OR Ebmaj)

SKU: RI-OR-NB-03825
$13.95Price

Title: Staan Op Jou Merke Gereed
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Droom

Ons plaas die speakers op die radio

Ek dans, ek dans die hele nag met jou

Dit raak so lekker

En ek kan nie stop, kan nie stop, kan nie stop

 

Meer

Ek droom ek dans al lekker naby jou

Ek hoor my hartklop nou in stereo

Ek hou my asem op

Hier kom dit nou, kom dit nou, kom dit nou

Toe vra jy

Weet jy wat ek wil doen?

 

Staan op jou merke gereed, go!

Een, twee, drie, vier, nou, staan op!

Laat die wiele rol

Want niemand gaan ons stop nie, pasop

Ons het geduldig gewag, wag

Vandag is die dag, dag, dag, dag, dag

Staan op jou merke gereed, go!

Een, twee, drie, vier, nou, staan op!

Laat die poppe dans kom draai die hele ding op sy kop

Ons het geduldig gewag, wag

Vandag is die dag, dag, dag, dag, dag

Staan op jou merke gereed

 

Oh-oh-weh-oh...

Oh-oh-weh-oh...

Oh-oh-weh-oh...hey!

Oh-oh-oh...

Oh-oh-oh...

 

Droom

My gedagtes hardloop weg met my

Alles verdwyn dit is net ek en jy

Dit raak so lekker

En ek kan nie stop, kan nie stop, kan nie stop

 

Meer

Ek soek nou meer van jou hier naby my

Jy is die lekkerste van lekkerkry

Ek hou my asem op

Hier kom dit nou, kom dit nou, kom dit nou

Toe vra jy

Weet jy wat ek wil doen?

 

Staan op jou merke gereed, go!

Een, twee, drie, vier, nou, staan op!

Laat die wiele rol

Want niemand gaan ons stop nie, pasop

Ons het geduldig gewag, wag

Vandag is die dag, dag, dag, dag, dag

Staan op jou merke gereed, go!

Een, twee, drie, vier, nou, staan op!

Laat die poppe dans kom draai die hele ding op sy kop

Ons het geduldig gewag, wag

Vandag is die dag, dag, dag, dag, dag

Staan op jou merke gereed

 

Oh-oh-weh-oh...

Oh-oh-weh-oh...

Oh-oh-weh-oh...hey!

Oh-oh-oh...

Oh-oh-oh...

 

En ek voel die elektrisiteit tussen ons

En dit brand binne my warmer as die son

En jy laat my hart stop, laat my hart stop

Jy...

 

Staan op jou merke gereed, go!

Een, twee, drie, vier, nou, staan op!

Laat die wiele rol

Want niemand gaan ons stop nie, pasop

Ons het geduldig gewag, wag

Vandag is die dag, dag, dag, dag, dag

Staan op jou merke gereed, go!

Een, twee, drie, vier, nou, staan op!

Laat die poppe dans kom draai die hele ding op sy kop

Ons het geduldig gewag, wag

Vandag is die dag, dag, dag, dag, dag

Staan op jou merke gereed

 

Oh-oh-weh-oh...

Oh-oh-weh-oh...

Oh-oh-weh-oh...hey!

Oh-oh-oh...

Oh-oh-oh...

 

Staan op jou merke gereed!

 

Composer: M. SQUIRE/D. REINAGLE/P. SEBERT/AFR. K. DARREN/D. KELLY/M. BRENDON (EMI MUSIC PUBL./SONG ATV MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page