top of page
Kurt Darren - Vlinders (Key: OR Bmaj)

Kurt Darren - Vlinders (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-03655
USD 13.95Price

Title: Vlinders

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Saam jou maak alles weer sin

Dit voel soos 'n sirkel

Waar die einde begin

Ek weet daar's geen uitweg

Die liefde verblind my

Sien net vir jou

 

Maar die nuwe word so vinnig oud

Die somer se vlinder

In die winter se koud

Kan nie oorleef nie

Ek hoor hulle fluister oor my en jou

 

Maar ek bly opsoek na die gevoel...

 

Elke week, elke maand

In 'n jaar se tyd

Kom daar altyd 'n ander gevoel verby

Kom dit deur jou

Of kom dit deur my

Elke week, elke maand

In 'n jaar se tyd

Vind daar altyd 'n vlinder sy weg na my

Vlinders by jou

Vlinders by my

 

Dit kom en dit gaan soos die wind

Lente maak liefde

En liefde maak blind

Ek loop maar en fluit

Want ek voel nie veer wat die ander dink

 

En van voor af sien ek dan die lig

Hulle ken nie van liefde

Met eerste opsig

Hulle vlinders sal sterf

Liefde bederf en die boek is toe

 

Maar ek bly opsoek na die gevoel...

 

Elke week, elke maand

In 'n jaar se tyd

Kom daar altyd 'n ander gevoel verby

Kom dit deur jou

Of kom dit deur my

Elke week, elke maand

In 'n jaar se tyd

Vind daar altyd 'n vlinder sy weg na my

Vlinders by jou

Vlinders by my

 

Kyk die herfs het die somer weer ingehaal

En die blare het langs ons hier neer gedaal

Vra jy vir my

Is dit verby

Na verloop van die tyd is dit ons seisoen

Ek sal elke dag weer met jou oor wil doen

Vlieg daar by my

'n Vlinder verby

Vlieg daar by my

'n Vlinder verby

Vlinders by jou

Vlinders by my

 

Composer: KAIZER/KWAKMAN/AFRIKAANS LIRIEKE: KURT DARREN (VOLENDAM MUSIC BV)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page