Laurika Rauch - Nog Voor Ek Jou Geken Het (Key: OR Fmaj)
Title: Nog Voor Ek Jou Geken Het
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Nog voor ek jou geken het
Was ek lief vir jou
Voor ek jou hart gewen het
Kon ek jou onthou
Belaglik, maar ek sê net
As ek kon dan son ek nou
Net vir ons kastele
In die wolke bou
Nog voor ek jou geken het
Was ek al gereed
Om al die donker jare
Vinnig te vergeet
En as my lewe klaar is
Kan jy dit verseker weet
Al my tyd saam jou
Sal ek nooit kan vergeet
Die son en die maan
Sal dit bitter mooi verstaan
Want die een mis die ander
As hy sak en sy opgaan
Net verseker, ek weet dit
So kom ek sê dit net
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Nog voor ek jou geken het
ᕼet ek jou gemis
Ons lewe bymekaar tot
Ons eendag oud is
ᒍy weet ek’s altyd daar
Sê my net
Sal jou uit die donker red
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Die son en die maan
Sal dit bitter mooi verstaan
Want die een mis die ander
As hy sak en sy opgaan
Net verseker, ek weet dit
So kom ek sê dit net
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Composer: JOHAN OBERHOLZER