top of page
Juanita du Plessis - Lief Vir Jou (Key: OR Emaj - BV)

Juanita du Plessis - Lief Vir Jou (Key: OR Emaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00640
US$13,95Price

Title: Lief Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

Jy't jou hele hart aan my toevertrou

Dis die mooiste geskenk tussen my en jou

En ek sal alles doen om jou gelukkig te maak

Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel

Want my hele hart is vir jou bedoel

Ek wil hê, die hele wêreld moet weet

Oor die wye vlaktes oor die kranse wat haar antwoord gee

Na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou

So lief vir jou

Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet

Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou

So lief vir jou

Ons sal nooit kan weet wat die môre bring

Maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing

Kom ons gaan haal, elke ster wat wil

Ek sal dit elke dag sê dat jy dit hoor

Want sonder jou by my bly niks meer oor

Ek wil hê die hele wêreld moet weet

Oor die wye vlaktes oor die kranse wat haar antwoord gee

Na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou

So lief vir jou

Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet

Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou

So lief vir jou

Oh-ho-ho (x6)

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page