top of page
Juanita du Plessis - As Vandag My Laaste Dag Is (Key: OR Emaj - BV)

Juanita du Plessis - As Vandag My Laaste Dag Is (Key: OR Emaj - BV)

SKU: JU-OR-BV-00632
$12.95Price

Title: As Vandag My Laaste Dag Is

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis

Genre: South African; Country; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000.
Lyrics: Yes

 

As die son in die oggend opkom

En die wêreld vir my sing

As my hart nog klop hier binne my

Nog 'n dag van lewe bring

Bly ek wonder

Wat as vandag my laaste dag is

 

Die lewe maak soms draaie

Wat niemand kan verstaan

Vandag is jy hier

Maar as môre kom

Is dit dalk tyd om te gaan

En ek wonder

Wat as vandag my laaste dag is

 

Ek sal lewe

Dieper liefhê

Elkeen na aan my

Net 'n rukkie langer vashou

Ek sal vergewe

Tot aan die einde

En met vrede in my hart my oë wil toemaak

As vandag my laaste dag is

 

Elke uurglas loop tog iewers leeg

Elke lewe het 'n lyn

Het ek genoeg gesê

Dit genoeg gewys

Of sal my spore gou verdwyn

Ek bly wonder

Wat as vandag my laaste dag is

 

Ek sal lewe

Dieper liefhê

Elkeen na aan my

Net 'n rukkie langer vashou

Ek sal vergewe

Tot aan die einde

En met vrede in my hart my oë wil toemaak

As vandag my laaste dag is

 

TUSSENSPEL

 

Elke hartklop elke asem

Dis net vir my geleen

Elke oggend as ek wakker word

Weet ek dis 'n seën

En ek belowe sag

As dit vandag my laaste dag is

 

Sal ek lewe

Dieper liefhê

Elkeen na aan my

Net 'n rukkie langer vashou

Ek sal vergewe

Tot aan die einde

En met vrede in my hart my oë wil toemaak

As vandag my laaste dag is

As vandag my laaste dag is

As vandag my laaste dag is

 

Composer: J. MCNEIL/J. STEELE/J. WRAY/AFR. J. DU PLESSIS (ASCAP/BMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page