top of page
Lize Beekman - Kersgeskenk (Key: OR F#maj)

Lize Beekman - Kersgeskenk (Key: OR F#maj)

SKU: JU-OR-NB-01576
USD 13.95Price

Title: Kersgeskenk

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lize Beekman
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek gee vir jou 'n hemel vol

Somerson

Met oral 'n groot genoeg boom

Vir skaduwee

In die twaalfuur middagson

 

Ek gee vir jou 'n padkaart

Wat wys hoe om tot hier te kom

Op elke bord langs die pad

Sal liefde staan

Reg langs jou naam

 

Dis Kersfees

Dis Kersfees

Vir elke reënboogkind in hierdie Suiderland

'n Geskenk uit 'n hoër hand

Dis Kersfees

Dis Kersfees

Mag elkeen by die Koningskind

Vrede en liefde vind

 

TUSSENSPEL

 

Ek gee vir jou 'n hemel

Vol helder sterrelig

En altyd die Dawidster

Wat rigting wys

En jou tot hier by die herberg bring

 

Ek gee vir jou die klanke

Van 'n skare engelekoor

En elke mens en dier

Die ganse wêreld oor

Sal die hallelujah hoor

 

Dis Kersfees

Dis Kersfees

Vir elke reënboogkind in hierdie Suiderland

'n Geskenk uit 'n hoër hand

Dis Kersfees

Dis Kersfees

Mag elkeen by die Koningskind

Vrede en liefde vind

 

Mag elkeen by die Koningskind

Vrede en liefde vind

 

Composer: LIZE BEEKMAN (LBM)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page