top of page
Marthie Nel Hauptfleisch - Geseende Kersfees (Key: OR Cmaj)

Marthie Nel Hauptfleisch - Geseende Kersfees (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-01823
US$13,95Price

Title: Geseënde Kersfees (Geseende Kersfees)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Marthie Nel Hauptfleisch
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Geseënde-seënde Kersfees

En 'n voorspoedige nuwejaar

Mag jy liefde vind en weggee

Mag die stem in jou hart jou dra

Mag jy die pad voor jou herken as maklik

En jou voete dans in die reën

Mag God se engele oor jou waghou

Jou troos en ondersteun

 

Geloof gee ons vlerke

Geoof laat ons verder sien

Jy inspireer my

Vir jou vra ek

 

Geseënde-seënde Kersfees

En 'n voorspoedige nuwejaar

Mag jy liefde vind en weggee

Mag die stem in jou hart jou dra

Ek het 'n droom dat ek en jy sal saamloop

En ons mekaar tog weer sal vind

Om ‘n boom sal ons weer hande vat

Aan die einde van ‘n jaar

 

'n Boom van vrede

'n Boom van geloof, hoop en liefde

Daar lê altyd iets beters voor

Die boom is ons baken

Dat ons gegrond is in een Heer

 

Geseënde-seënde Kersfees

En 'n voorspoedige nuwejaar

Mag jy liefde vind en weggee

Mag die stem in jou hart jou dra

Mag jy die pad voor jou herken as maklik

En jou voete dans in die reën

Mag God se engele oor jou waghou

Jou troos en ondersteun

 

Geloof gee ons vlerke

Geoof laat ons verder sien

Jy inspireer my

Vir jou vra ek

 

Geseënde

Geseënde Kersfees

 

Composer: MARTHIE NEL HAUPTFLEISCH

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page