Lize Beekman - Soutmansland Tema (Key: OR Bmaj)
Title: Soutmansland Tema
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lize Beekman
Genre: South African; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Mens sou dink die see is vol genoeg
En die wêreld oud en die mense moeg
Want die haan het gekraaiOns het mekaar verraai
Maar skraap die sout weer op 'n hoop
Want die winde gaan draai
En ons doen wat ons moet doen
Kan nie anders nieDis hoe ons met die tyd versoen
Ons doen wat ons moet doen
Akkers skraap en sout van die aarde raak
'n Enkele dag kan by 'n leeftyd gaan draai
En die rugsak laai wat ons saam met ons dra
Op die soutpan se ooptes kan ons ook verdwaal
Maar hou die vrees verbyWant die waarheid maak vry
En ons doen wat ons moet doen
Kan nie anders nieDis hoe ons met die tyd versoen
Ons doen wat ons moet doen
Akkers skraap en sout van die aarde raak
TUSSENSPEL
Ons doen wat ons moet doen
Kan nie anders nieDis hoe ons met die tyd versoen
Ons doen wat ons moet doen
Akkers skraap en sout van die aarde raakOns doen wat ons moet doen
Akkers skraap en sout van die aarde raak
Composer: LIZE BEEKMAN (LRP)
_edited.png)














