Lize Beekman - Suidland Gebed (Key: OR Bbmaj)
Title: Suidland Gebed
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lize Beekman
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Here in die hemel daarbo
Die dag is op sy laaste draai
En die die son, Here die son
Hy lyk of hy water wil hê
Hy staan, hy staan al hoe nader
Aan die blou dam se water
Here so wil ek, nader aan U
TUSSENSPEL
Ek kniel op hierdie Suidland se sand
Terwyl die son water drink
En die horison bloei
En ek bid vir my land
Here altyd in somereën en winterson
Bly naby
Gee geloof en hoop en liefde Heer
Amen
Here in die hemel daarbo
Laat my weer die engel glo
Laat die Dawidster skyn in hierdie nag
Heer hou oor ons die wag
Wees alomteenwoordig
Ons oë altyd op U gerig
Gee water vir die dors
Van hierdie kind
Solank die son by hierdie land kom water drink
Tot in ewigheid
Amen
Amen
Composer: LIZE BEEKMAN (LBM)
_edited.png)





















