top of page
Louis Brittz - Psalm 1 (Key: OR Fmaj)

Louis Brittz - Psalm 1 (Key: OR Fmaj)

SKU: EL-OR-NB-04261
US$13,95Price

Title: Psalm 1
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Louis Brittz
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

So gelukkig is die man

Wat teen die raad van die bose staan

En nie saam met sondaars sit nie

En van spotters ver weg bly

 

Maar gelukkig is die man

Wat op die Woord van die Here staan

Sy vreugde daarin vind

En dit dag en nag oordink

 

Soos 'n boom geplant by 'n waterstroom

Op die regte tyd sy vrug te dra

En sy blare sal nie verwelk nie

En sy blare sal nie verwelk nie

So is so 'n man

 

So is goddeloses nie

Maar soos kaf deur die wind verwaai

Hulle weë sal vergaan

Maar regverdiges bly staan

 

En gelukkig is die man

Wat op die Woord van die Here staan

Sy vreugde daarin vind

En dit dag en nag oordink

 

Soos 'n boom geplant by 'n waterstroom

Op die regte tyd sy vrug te dra

En sy blare sal nie verwelk nie

En sy blare sal nie verwelk nie

So is so 'n man

 

Ooh-oh...

 

Gelukkig is die man

Wat teen die raad van die bose staan

Gelukkig is die man

Wat teen die raad van die bose staan

Gelukkig is die man

Wat op die Woord van die Here staan

Gelukkig is die man

Wat op die Woord van die Here staan

 

Ooh-oh...

 

Soos 'n boom geplant by 'n waterstroom

Op die regte tyd sy vrug te dra

En sy blare sal nie verwelk nie

Sy blare sal nie verwelk nie

 

Soos 'n boom geplant by 'n waterstroom

Op die regte tyd sy vrug te dra

En sy blare sal nie verwelk nie

Sy blare sal nie verwelk nie

So is so 'n man

So is so 'n man

 

Composer: LOUIS BRITTZ (BRETTIAN)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page