top of page
Lucas Maree - Sand En See (Key: OR Amaj)

Lucas Maree - Sand En See (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-02511
USD 13.95Price

Title: Sand En See
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lucas Maree (Lucas En Kie)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar is vanaand reeds drie jaar verby

Van bitter woorde tussen jou en my

Die see, die wind het dieselfde gebly

Maar al wat kort is jy

 

Daar waar die sand en see mekaar ontmoet

Was ek en jy en ons laaste groet

Waar die sand en see ontmoet, mm-mm

Waar die sand en see ontmoet

 

Ek kyk vanaand weer na fotos van jou

Weer kom die leemtes en lê rondom my

My hart en ek het dieselfde gebly

Maar al wat kort is jy

 

Daar waar die sand en see mekaar ontmoet

Was ek en jy en ons laaste groet

Daar waar die sand en see ontmoet, mm-mm

Waar die sand en see ontmoet

 

TUSSENSPEL

 

En ek onthou weer die jare saam met jou

My hele wêreld om jou gebou

Maar jy wou gaan waar jou vlerke jou dra

Ek wonder waar is jy nou

 

Daar waar die sand en see mekaar ontmoet

Was ek en jy en ons laaste groet

Daar waar die sand en see ontmoet, mm-mm

Waar die sand en see ontmoet, mm-mm

Waar die sand en see ontmoet

 

Composer: ZELDA DE WET (CATCHY MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page