top of page
Chris Chameleon - Sterredank (Key: OR Amin)

Chris Chameleon - Sterredank (Key: OR Amin)

SKU: CO-OR-NB-01652
$13.95Price

Title: Sterredank

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Chris Chameleon
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
More info: Chris Chameleon (ook basspeler en voorman van Boo!), het bekend geraak in Suid-Afrika, asook oorsee, met sy eiesoortige styl, bekoorlike verhoogpersoonlikheid en ‘n reputasie om gehore met sy vier-oktaafstem en stemtoertjies te betower.
Lyrics: Yes

 

As dit lyk soos dit vandag hier lyk

En my duister uitkyk blyk nie te wil wyk nie

Is al wat ek sien swart of is dit dalk net

Dat ek die swart in alles sien

 

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

 

Om 'n juk te wees, aanstotend steen

Is regtig nie iets wat ek graag wil wees nie

Maar jy hou vol dat ek welkom is

In jou smaak val en boonop aardig is

 

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

 

En as ek opkyk en my sterre tel

Dan sien ek daarin hoe hul my toekoms voorspel

En wat ek in hul vorm en ligging lees

Is dat die pad vorentoe voorspoedig gaan wees

 

Ja, die donker is n duister ding

Waarin 'n mens nog hond nog haar af maak

Maar is die geringe flikkering

Wat wanneer kriekies sing

Weer sigbaar raak

 

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

 

En as ek opkyk en my sterre tel

Dan sien ek daarin hoe hul my toekoms voorspel

En wat ek in hul vorm en ligging lees

Is dat die pad vorentoe voorspoedig gaan wees

 

TUSSENSPEL

 

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

Is dit nie dan, juis dan dat

Ek my sterre dank dat

Ek jou het nie

 

En as ek opkyk en my sterre tel

Dan sien ek daarin hoe hul my toekoms voorspel

En wat ek in hul vorm en ligging lees

Is dat die pad vorentoe voorspoedig gaan wees

 

Composer: CHRIS CHAMELEON/INGRID JONKER (SHEER PUBL. PTY/INGRID JONKER TRUST)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page