top of page
Manuel Escorcio - Die Heidelied (Key: OR F#maj)

Manuel Escorcio - Die Heidelied (Key: OR F#maj)

SKU: AL-OR-NB-02419
US$13,95 Regular Price
US$10,95Sale Price

Title: Die Heidelied
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Manuel Escorcio
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Laat my langs die heide wandel

Waar die heiderosies blom

Waaruit bossies en groen weiland

Nuwe lenteliedjies kom

 

Jy behoort aan my o skone dal

My heideland geroet wees jy ‘n duisend male tal

O jou kleure mooie blommeprag

Word groot in blom vir blommetjie toegelag

 

Wyl ek deur die heide wandel

Waar die heiderosies blom

 

In die bloute sweef ‘n lewerik

Sing sy liedjie wonderbaar

Bring sy hulde aan die heide

Groete aan die wandellaar

 

Jy behoort aan my o skone dal

My heideland gegroet wees jy ‘n duisend male tal

O jou kleure mooie blommeprag

Word groot in blom vir blommetjie toegelag

 

Wyl ek deur die heide wandel

Waar die heiderosies blom

 

Langs die spruitjie deur die heide

Vloei my diep verlange hier

En my tuiste bly die heide

Ek en heide ewig heen

 

Jy behoort aan my o skone dal

My heideland gegroet wees jy ‘n duisend male tal

O jou kleure mooie blommeprag

Word groot in blom vir blommetjie toegelag

 

Wyl ek deur die heide wandel

Waar die heiderosies blom

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page