top of page
Mimi Coertse - Kom Dans Klaradyn (Key: OR Emaj)

Mimi Coertse - Kom Dans Klaradyn (Key: OR Emaj)

SKU: AL-OR-NB-02287
USD 13.95Price

Title: Kom Dans Klaradyn

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Mimi Coertse
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1950s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Kom dans Klaradyn

Kom en dans weer met my

Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei

Die blomme hul nooi ons, die feesmaal is klaar

Die sterretjies blink al, die maan is al daar

Kom dans Klaradyn

Kom dans Klaradyn

Kom en dans weer met my

Weer met my

Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei

Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei

Kom dans Klaradyn

Kom dans Klaradyn

Kom en dans weer met my

Weer met my

Op maat van die aandwind wat wieg oor die wei

Die aandwind wat wieg oor die wei

Vertel Klaradyn

Kom vertel my dat jy

Die koningin bruid van my hart ook gaan bly

As blomme verwelk en die weelde vergaan

As sterre verbleek en verduister die maan

Vertel Klaradyn

Vertel Klaradyn

Kom vertel my dat jy my

Dat jy

Die koningin bruid van my hart ook gaan bly

Die koningin bruid van my hart ook gaan bly

Vertel Klaradyn

Vertel Klaradyn

Kom vertel my dat jy my

Dat jy

Die koningin bruid van my hart ook gaan bly

Die bruid van my hart ook gaan bly

Composer: C. F. VISSER/S. LE ROUX MARAIS

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page