top of page
Kurt Darren - Medalje Vir Ma (Key: OR F#maj)

Kurt Darren - Medalje Vir Ma (Key: OR F#maj)

SKU: AL-OR-NB-01254
USD 13.95Price

Title: Medalje Vir Ma

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die eerste keer het ek geskree

En Ma't gesê, dit klink soos 'n engel, vir my

Jy't my warm teen jou vasgehou

En lullabies gesing tot ek slaap

 

My eerste tree toe ek dit gee

Het Ma vir my gevang toe ek struikel

Onthou jy

'n Pleister opgeplak en met 'n soen gesê

Als is O.K.

 

'n Medalje vir ma

Vir elke keer wat Ma vir my moes dra

Sonder om te vra

Net elke keer is Ma nog altyd daar

'n Medalje vir ma

Want Ma het nooit 'n lewensles gemis

'n Medalje vir ma

Want daar's iets van Ma in alles wat ek is

 

My eerste dag op skool was net te groot vir my

Maar jy't in my skadu gebly

My tienerjare moeilikheid

Jy was bereid om my te aanvaar

Ek wou ook die nes verlaat

My vlerke sprei

Ma was my anker, my anker

En toe ware liefde my kom haal

Was Ma se hart my hart se skaal

 

'n Medalje vir ma

Vir elke keer wat Ma vir my moes dra

Sonder om te vra

Net elke keer is Ma nog altyd daar

'n Medalje vir ma

Want Ma het nooit 'n lewensles gemis

'n Medalje vir ma

Want daar's iets van Ma in alles wat ek is

 

Want daar's iets van Ma in alles wat ek is

 

Composer: KURT DARREN/DON KELLY (SELECT MUSIEK PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page