Midpoint Worship - Soos 'n Wildsbok (Acoustic Cover) (Key: +4 Gmaj)
Title: Soos 'n Wildsbok (Acoustic Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Midpoint Worship
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: +4 Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Soos 'n wildsbok wat smag na water
Smag my siel na U o Heer
U alleen is my hartverlange
En ek bring aan U die eer
TUSSENSPEL
Soos 'n wildsbok wat smag na water
Smag my siel na U o Heer
U alleen is my hartverlange
En ek bring aan U die eer
Ja, en U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartverlange
En ek bring aan U die eer
Ja, en U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartverlange
En ek bring aan U die eer
O-oh-o-o-oh-o-o
O-oh-o-o-oh-o-o
U alleen is my bron van krag
U alleen is my bron van krag
U alleen is my bron van krag
U alleen is my bron van krag
Ja, U alleen is my bron van krag
Ja, U alleen is my bron van krag
Ja, U alleen is my bron van krag
Ja, U alleen is my bron van krag
U alleen is my hartverlange
En ek bring aan U die eer
Composer: MARTIN NYSTROM
_edited.png)
















