Standard Version - Bring Lof Aan Die Vader (Liedboek 205) (Key: OR Gmaj)
Title: Bring Lof Aan Die Vader (Liedboek 205)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational & Gospel
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Bring lof aan die Vader
Verheerlik die Seun
Vir liefde genade verlossing en steun
Dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan
Maar ewig voor Hom as verloste mag staan
Loof die Heer, loof die Heer
Sing gelowiges saam
Loof die Heer, loof die Heer
Prys sy heilige Naam
Hy kom uit genade ons sondes versoen
Dat ons hom vrymoedig ons Vader kan noem
Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou
Sy kerk hier bewaar dit vernuwe en bou
Ons bly inspirer en ons stuur deur sy Gees
Om sout en om lig vir die wêreld te wees
Loof die Heer, loof die Heer
Sing gelowiges saam
Loof die Heer, loof die Heer
Prys sy heilige Naam
Hy kom uit genade ons sondes versoen
Dat ons hom vrymoedig ons Vader kan noem
Composer: WILLIAM DOANE/ATTIE VAN DER COLF
_edited.png)





















