top of page
Akoestiek - Belofte (Key: OR Dmaj)

Akoestiek - Belofte (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00124
$12.95Price

Title: Belofte

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Akoestiek

Genre: South African; Duet; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

My tas is gepak

Als is ingelaai

My hart is gereed

Wie sou dit kon raai

 

Dat aan my sy

Staan die liefde van my lewe

'n Gawe uit die Heer se hand

Die rede

 

Vir die opgewondenheid

Wat in my bruis

My veiligheid

My sekuriteit, my huis

 

Staan ons op die einde van afsonderlikheid

En kyk ons oor die pad wat voor ons lê so wyd

 

Jou het ek lief

Jy staan langs my

My hart behoort aan jou

So sal dit bly

In jou oë sien ek die versekering

Om jou hand te neem

'n Lewe saam te begin

 

My belofte gee ek jou nou

My woord waaraan jy vas kan hou

'n Belofte waarop jy sterk kan steun

Om jou lief te hê elke oomblik

Wat God jou vir my leen

 

Hierdie reis onderneem ek

Saam met jou

Aan jou het ek my hart

Toevertrou

 

Om altyd net aan jou getrou te wees

Jy's die een aan wie ek als wat ek besit wil gee

 

Jou het ek lief

Jy staan langs my

My hart behoort aan jou

So sal dit bly

In jou oë sien ek die versekering

Om jou hand te neem

'n Lewe saam te begin

 

My belofte gee ek jou nou

My woord waaraan jy vas kan hou

'n Belofte waarop jy sterk kan steun

Om jou lief te hê elke oomblik

Wat God jou vir my leen

 

As die storms wil kom slaan teen ons fondasie

En die reën lyk of dit nie wil ophou opklaar nie

Vrees ek nie want ons is op die rots gebou

 

Al stort alles rondom ons inmekaar in duie

En ons lewe in swaar en onmoontlike tye

In geloof sal ek saam met jou ons lewe weer herbou

Hy sal ons altyd in liefde

Bly omvou

 

My belofte gee ek jou nou

My woord waaraan jy vas kan hou

'n Belofte waarop jy sterk kan steun

Om jou lief te hê elke oomblik

Wat God jou vir my leen

 

Om jou lief te hê elke oomblik

Wat God jou vir my leen

 

Composer: ROZANNE KAHTS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page