Nicholis Louw & Shine 4 - Net Die Een Vir My (Maia Hee) (Key: OR Cmaj)
Title: Net Die Een Vir My (Maia Hee)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nicholis Louw & Shine 4
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Onthou ons soen gisteraand
Tien uit tien
Wil net sê
Jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hallo, hallo - ek’s uit
Los 'n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gistraand se fliek
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy's die een vir my
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy's die een vir my
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Ek moet jou sien vanaand
Ag toe nou
Sê ja, tel op jou foon, sê ja
As ek jou vra
Hallo, hallo - ek’s nogsteeds uit
Los 'n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gistraand se fliek
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy's die een vir my
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy's die een vir my
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy's die een vir my
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voicemail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jy's die een vir my
Composer: DAN BALAN (MEDIA SERVICES/EMI MUSIC)
_edited.png)












