Shine 4 - So Elektries (Key: OR F#min)
Title: So Elektries
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Shine 4
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#min
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
So elektries
Elke liewe ou wat ek ken dink dat hy in volle beheer is
Niks wat jy kan doen kan sy spoed breek nie
Want hy’s Mister Cool of dis wat hy dink
Ek sien dit al 'n duisend keer 'n meisie kom in en rock sy wêreld
Hy sal nou doen net wat sy sê
Want sy’t hom net waar sy hom wil hê
So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja, sy gaan jou nog versmoor
Ek praat nou met jou
Sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis ok
Ek praat nou met jou
Sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis ok
Jy weet jy wil haar hê
En jy weet sy gaan jou kry
Jy loop oor met informasie
Sy druk elke knoppie en dit werk
Jou sisteem brand uit as jy aan haar vat
Jou temperatuur styg dit raak gevaarlik
Rol jou vingers oor haar vel
Kyk haar in die oë en soen haar lippe
Sy’t jou wragtig uitgeslaan soos 'n weerligstraal
Sy is elektries
So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja, sy gaan jou nog versmoor
Ek praat nou met jou
Sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis ok
Ek praat nou met jou
Sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis ok
Sy’t jou heeltemal getoor
Jy kan dit nie help nie
Sy’s so elektries
Elke liewe ou wat ek ken dink dat hy in volle beheer is
Niks wat jy kan doen kan sy spoed breek nie
Want hy’s mister cool of dis wat hy dink
Ek sien dit al 'n duisend keer 'n meisie kom in en rock sy wêreld
Hy sal nou doen net wat sy sê
Want sy’t hom net waar sy hom wil hê
So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja, sy gaan jou nog versmoor
Ek praat nou met jou
Sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis ok
Ek praat nou met jou
Sy maak 'n slaaf van jou
Jy kan dit nie help nie maar dis ok
So elektries as jy na haar heupe staar
So elektries ek dink dis tyd dat jy bedaar
So elektries wanneer jy jouself verloor
So elektries ja sy gaan jou nog versmoor
Composer: TORSTEN STENZEL/ADRIAN ZAGORITIS/MARLESE KAPP(CASABLANCA/EMI/GET OUT SONGS/SMOOSHIE MUSIC)
_edited.png)





















