top of page
Nicholis Louw - Voel Die Energie (Key: OR Amin - BV)

Nicholis Louw - Voel Die Energie (Key: OR Amin - BV)

SKU: CO-OR-BV-02709
USD 13.95Price

Title: Voel Die Energie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nicholis Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
 

Dit kom al nader

Kom deur my are

Die adrenalien vloei wild hier binne my

 

My hande sweet

Want almal weet

Dat jy myne is en dat ek kom om jou te kry

 

Voel die energie

Voel die energie wat binne brand

Voel die energie

Voel die energie wat binne brand

 

Ek soek 'n rede

Begin te bewe

Maak die wildste dier weer wakker binne my

 

Voel die hartklop

En skree dit hardop

Dat jy myne is en dat ek kom om jou te kry

 

Voel die energie

Voel die energie wat binne brand

Voel die energie

Voel die energie wat binne brand

 

Voel die energie

Voel die energie

Voel die energie

Voel die energie

 

Voel die energie

Voel die energie wat binne brand

Voel die energie

Voel die energie wat binne brand

 

Voel die energie

 

Composer: NICHOLIS LOUW/DON KELLY/MARC BRENDON/SEAN BUTLER (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page