top of page
Nicholis Louw - Vergeet En Vergewe (Key: OR Gmin - BV)

Nicholis Louw - Vergeet En Vergewe (Key: OR Gmin - BV)

SKU: EL-OR-BV-02209
USD 13.95Price

Title: Vergeet En Vergewe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nicholis Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmin
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Weggestoot, verneuk, verniel

Duisend trane verloor nog ‘n siel

In die donker agter die deur

Hoekom maak ons mekaar so seer

 

Goddeloos, hoogmoed en moord

Jaloesie, vertroue oorboord

Die kinders huil, sal ons eendag leer

Hoekom maak ons mekaar so seer

 

Vergeet en vergewe

Vergewe my sonde weer

Staan by die wete

Dis wat die liefde leer

 

Vergeet en vergewe

Vergewe die laaste keer

Begin by die einde

Tussen die lyne

Vergewe al maak dit seer

 

Mishandel, vervloek en verward

Nog ‘n leuen, die tong is ‘n swaard

Vat die woord kom ons probeer

Waarvoor maak ons mekaar so seer

 

Vergeet en vergewe

Vergewe my sonde weer

Staan by die wete

Dis wat die liefde leer

 

Vergeet en vergewe

Vergewe die laaste keer

Begin by die einde

Tussen die lyne

Vergewe al maak dit seer

 

Vergeet en vergewe

 

Vergeet en vergewe

 

Vergeet en vergewe

 

Composer: FRANKE/HORN-BERNGES/KELLY/BRENDON/NIEL SCHOOMBEE (HANSEATIC MV/COUNT ON US/AIRPLAY SONGS MV)

 

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page