top of page
Piet Smit - Meer En Meer Soos Jesus (Key: OR Dmaj - BV)

Piet Smit - Meer En Meer Soos Jesus (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CH-OR-BV-02273
$12.95Price

Title: Meer En Meer Soos Jesus

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Piet Smit
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Ek wil so graag glo dat ek Sy kind is

Ek wil so graag sê ek’s lief vir Hom

Ek wil weet dat ek aan Hom verbind is

Ek wil so graag reg wees as Hy kom

 

Want ek word meer, en meer en meer soos Jesus

Ek kom nader, nader aan sy troon

My hele lewe gee ek aan Jesus

In my hart dra Hy die kroon

 

Ek wil so graag glo dat Hy die een is

Ek wil so graag sê ek’s lief vir Hom

Ek wil so graag bid as ek alleen is

Ek wil so graag reg wees as Hy kom

 

Want ek word meer, en meer en meer soos Jesus

Ek kom nader, nader aan sy troon

My hele lewe gee ek aan Jesus

In my hart dra Hy die kroon

 

Ek wil glo dat Jesus altyd daar is

Ek wil so graag sê ek’s lief vir Hom

Ek wil glo dat die Bybel regtig waar is

Ek wil so graag reg wees as Hy kom

 

Want ek word meer, en meer en meer soos Jesus

Ek kom nader, nader aan sy troon

My hele lewe gee ek aan Jesus

In my hart dra Hy die kroon

In my hart dra Hy die kroon

 

Composer: P. SMIT (MAR GOSPEL MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page