Standard Version - Kom O Skepper Gees (Key: OR Cmaj - BV)
Title: Kom O Skepper Gees
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
O Heer
Ons staan voor U gebroke
As mens
Verstaan ons nie U weë
Maar, U stuur vir ons 'n Leidsman trou
Hy lei ons na U
Kom O Skepper Gees
Lewendmakend Gees
Kom in al U volheid
Kom in al U krag
Lei my in U Waarheid
Leer my van U Seun
Wees U ook my Trooster
Kom O Skepper Gees
O Heer
Ons staan voor U gebroke
As mens
Verstaan ons nie U weë
Maar, U stuur vir ons 'n Leidsman trou
Hy lei ons na U
Kom O Skepper Gees
Lewendmakend Gees
Kom in al U volheid
Kom in al U krag
Lei my in U Waarheid
Leer my van U Seun
Wees U ook my Trooster
Kom O Skepper Gees
Lei my in U Waarheid
Leer my van U Seun
Wees U ook my Trooster
Kom O Skepper Gees
Composer: IOANNIS DEKAS