top of page
Pieter Koen - Man Van Staal (Key: OR Bmaj - BV)

Pieter Koen - Man Van Staal (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-02779
$13.95Price

Title: Man Van Staal
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Pieter Koen
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj

Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Draai my hart toe pak hom weg en sluit hom toe

Dis iets wat ek vir jare lank al doen

Maar jy weet, hoe ek rerig oor jou voel

Jy weet wat ek dink en ek bedoel

Elke druppel liefde wat jy spoel, oor my

 

Maak my bietjie sagter

Maak die liefde in my wakker

Ek’s ’n man van staal wat vir jou val

Net soos in die stories

Het ek niks kragte oor nie

Maak my bietjie beter

Maak my hart van liefde seker

Ek’s ’n man van staal wat vir jou val

Net soos in ’n storie

Al my kragte verloor hier by jou

 

Draai die sleutel haal hom uit en maak hom oop

Vir die eerste keer in jare het ek hoop

Want ek weet, hoe jy rerig oor my voel

En ek sien wat jy sê wat jy bedoel

Elke druppel liefde wat jy spoel, oor my

 

Maak my bietjie sagter

Maak die liefde in my wakker

Ek’s ’n man van staal wat vir jou val

Net soos in die stories

Het ek niks kragte oor nie

Maak my bietjie beter

Maak my hart van liefde seker

Ek’s ’n man van staal wat vir jou val

Net soos in ’n storie

Al my kragte verloor hier by jou

 

Daar is niemand anders wat dit al kon doen

Al my mure afgebreek met net ’n soen

Elke bietjie liefde wat jy spoel, oor my

 

Maak my bietjie sagter

Maak die liefde in my wakker

Ek’s ’n man van staal wat vir jou val

Net soos in die stories

Het ek niks kragte oor nie

Maak my bietjie beter

Maak my hart van liefde seker

Ek’s ’n man van staal wat vir jou val

Net soos in ’n storie

Al my kragte verloor hier by jou

 

Net soos in die stories

Hierdie man van staal hoort hier by jou

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page