top of page
Pretville: Die Movie - Dinamiet (Key: OR Bmaj)

Pretville: Die Movie - Dinamiet (Key: OR Bmaj)

SKU: FR-OR-NB-01337
USD 13.95Price

Title: Dinamiet

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Marco van der Merwe, Marno van der Merwe, Kenneth Meyer & Chris Van Rensburg from 'Pretville'
Genre: South African; Movie, Musical & Soundtrack; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: Pretville is 'n Hartiwoord-films Afrikaanse musiekrolprent. Die rolprent speel af in die vyftigerjare in die klein, maar opwindende dorp, Pretville.
Lyrics: Yes

 

Jy stap by my verby

Dis asof ek 'n rilling kry

Die aarde begin bewe

En ek weet jy is die rede

Soos 'n masjiengeweer

Skiet Cupid om my neer

 

Jy's dinamiet

Jy is gevaar in my gebied

Jy's dinamiet

As ek jou soen ontplof 'n bom

Net soos 'n ster wat verskiet

Jy's dinamiet

 

Jy's soos donderweer

Jy bliksem strale neer

Pow, pow, pow, pow

Jy's 'n kragmasien

Jy laat my sterre sien

Soos 'n atoombom

Skied jy my wêreld om

 

Jy's dinamiet

Jy is gevaar in my gebied

Jy's dinamiet

As ek jou soen ontplof 'n bom

Net soos 'n ster wat verskiet

Jy's dinamiet

 

TUSSENSPEL

 

Jy's dinamiet

Jy is gevaar in my gebied

Jy's dinamiet

As ek jou soen ontplof 'n bom

Net soos 'n ster wat verskiet

Jy's dinamiet

 

Composer: MACHIEL ROETS (SAMRO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page