Randall Wicomb - Die Onse Vader (Key: OR F#min)
Title: Die Onse Vader
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Randall Wicomb se Griekwapsalms
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#min
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Onse Vader wat innie jimmel in sit
Ons wil vedag net vi U kom bid
Lat U se Naam by ons geheilig raak
U se Kapteinskap hie kom stanigse maak
Lat U se Wil hie oener by ons, oener by ons oppie
Grond ok gebere sos dab o, sos dab o, sos da bo
Tissennie sterretjiese rond
En gjee ons vedag onse koppietjie meel
Vegjeef onse geskjel en onse gesteel
Want so sons nou yt U se Woord y tweet
Ons moet die naaste se sondese ok vegjeet
Lat ons onse rigte gjee virrie versoekingse
En verlos ons vannie dywel se dinge
Lat ons onse rigte gjee virrie versoekingse
En verlos ons vannie dywel se dinge, se dinge se dinge
Onse Vader wat innie jimmel sit
Ons wil vedag net vi U kom bid
Lat U se naam by ons geheilig raak
U het allie krag en U hettie grootlikheit
Van hie af, van hie af, van hie af
Tot innie ewaglikeit
Amen, Amen, Amen
Composer: DU PLESSIS/WICOMB (TRC MUSIC/SAMRO)
_edited.png)








