top of page
Juanita du Plessis - In Die Hemel (Key: OR Gmaj)

Juanita du Plessis - In Die Hemel (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-00631
$12.95Price

Title: In Die Hemel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000.
Lyrics: Yes

 

Ek weet jy wonder soms hoekom dinge moet gebeur

En ek weet jy het baie vrae en jou hart is baie seer

Ek weet my plek is leeg langs jou

Ek sal altyd by jou wees

As jy na my verlang onthou ek is by jou in die gees

My tyd op aarde is verby my lewe was afgemeet

En ek weet jy moet agterbly maar ek sal jou nooit vergeet

Ek is nou in die hemel en ek wil nêrens anders wees nie

Want hier is ek gelukkig hier kry ek nooit meer seer nie

Ek is nou in die hemel en my hart is daar by jou

Nou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou

Ek sien jou trane elke dag ek wens ek kon dit afdroog

Ek wil nie hê jy moet huil nie kyk ek is daar in die rëenboog

Hier sal ek altyd wag vir jou hier in ons hemelhuis

Ek hoop jy volg die regte pad tot hier by die kruis

 

Composer: J. DU PLESSIS (MAROELA MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page