top of page
Riana Nel - Hou Die Hemel Oop (Key: +1 Ebmaj)

Riana Nel - Hou Die Hemel Oop (Key: +1 Ebmaj)

SKU: CO-P1-NB-00330
$12.95Price

Title: Hou Die Hemel Oop

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: +1 Ebmaj
Backing vocals: No
More info: South African Afrikaans singer, Riana Nel, released her fourth studio album, Sterker, on Wednesday, 3 July 2019. 
Lyrics: Yes

 

Ek's 'n sondaar

Ek weet

Ek het baie harte seergemaak

En baie al gebreek

En my gewete

Is gebrand

Ek het te veel keer gekies teen

Rede en verstand

 

Maar ek is uitoorlê

Ek het oorgegee aan wie ek is

 

So hou die hemel oop vir as ek kom

Eendag as die tyd vir my sou kom

Dalk is dit nie nou maar ek's gereed

Dalk is dit vandag

Net die Here weet

Net die Here weet

 

Ek was verlore

Maar nou gevind

En sonder die gewig

Haal ek asem soos 'n kind

Daar wys 'n vinger

Na wie ek was

Maar ek het bitter gou geleer

Ek is witter as wit gewas

 

Ek kan sien waar ek behoort

'n Ewigheid van hoop

In wie Hy is

 

So hou die hemel oop vir as ek kom

Eendag as die tyd vir my sou kom

Dalk is dit nie nou maar ek's gereed

Dalk is dit vandag

Net die Here weet

Net die Here weet

 

O-o-oh sê my weet jy wat jy glo aan die einde

O-o-oh die waarheid is jou en myne

Hy’s lewe Hy is die lig

Die vrede wat my hart verlig

O-o-oh sê my wat jy glo aan die einde

 

Hou die hemel oop vir as ek kom

Eendag as die tyd vir my sou kom

Dalk is dit nie nou maar ek's gereed

Dalk is dit vandag

Net die Here weet

Net die Here weet

 

Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page