top of page
Joshua na die Reën - Lig Op Die Horison (Key: OR Amaj)

Joshua na die Reën - Lig Op Die Horison (Key: OR Amaj)

SKU: EL-OR-NB-00098
$12.95Price

Title: Lig Op Die Horison

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Joshua na die Reën (Joshua na die Reen)

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

More info: Joshua na die Reën (afgekort tot JNDR) is ’n Afrikaanse kunstenaar/musiekgroep van Pretoria in Gauteng. Jacques de Villiers is die dryfveer agter die groep en tree soms as solokunstenaar onder JNDR op.

Lyrics: Yes

 

Hoor die voetstap van die een

Wat die boodskap bring as jy wonder

Of daar lig is op jou horison

 

Na die lank gewag vir vrede

Is die merke van jou lewe

'n Spoor tot in my hart

Vreugde kom

 

Ons soos vure brand in die donker nagte

Staan ons soos 'n lig op die horison

 

Bly jou hart se einde

Waar jy voel jy is alleen

Staan en wag vir jou glimlag

In die die storm is jy nooit alleen

 

Dis jou hart waarvoor ek lewe

Vir jou hand teen my gesig

Dis vir wie jy is

 

Ons soos vure brand in die donker nagte

Staan ons soos 'n lig op die horison

Jou verlede as is gestrooi

Waar jou oë weer die mooi sien

In die lig op die horison

 

TUSSENSPEL

 

Ons soos vure brand in die donker nagte

Staan ons soos 'n lig op die horison

Jou verlede as is gestrooi

Waar jou oë weer die mooi sien

In die lig op die horison

 

Composer: JACQUES DE VILLIERS (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page