top of page
Romanz - My Hele Hart (Key: +3 Amaj)

Romanz - My Hele Hart (Key: +3 Amaj)

SKU: EL-P3-NB-00792
$12.95Price

Title: My Hele Hart (With All My Heart)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Romanz    

Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key:+3 Amaj
Backing vocals: No
More info: Romanz was 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies gesing het. Die groeplede is: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock.
Lyrics: Yes

 

Hoër as wat ek kan kyk

Verder as waar drome reik

Soos die hemel bo oor my

Oneindig groot Is jy vir my

 

Jy’s ‘n wonderwork geleen

Uit ‘n ander wêreld heen

Soos my asem binne my

Vir altyd bly jy deel van my

 

My hele hart

Lê ek voor jou neer

My hele hart behoort aan jou en meer

As tyd vergaan en môre kom nie meer

Wil ek rus by jou naby jou ek gee

My hele hart

 

Winde van verandering

Liefde sal ons nader bring

Ver van gevare, trane vrees

My liefde sal daar by jou wees

 

My hele hart

Lê ek voor jou neer

My hele hart behoort aan jou en meer

As tyd vergaan en môre kom nie meer

Wil ek rus by jou naby jou gee ek

My hele hart

 

In die spore van die storms staan ons saam

(staan ons saam..)

Deur die donker weer staan ons in liefde saam

In liefde saam

 

My hele hart

Lê ek voor jou neer

My hele hart behoort aan jou en meer

As tyd vergaan en môre kom nie meer

Wil ek rus by jou naby jou gee ek

My hele hart

My hele hart

 

Composer: NEIL SCHOOMBEE/DON KELLY/SEAN BUTLER (SELECT MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page