top of page
Romanz - Ti Amo (Key: OR Fmaj)

Romanz - Ti Amo (Key: OR Fmaj)

SKU: CH-OR-NB-01101
USD 13.95Price

Title: Ti Amo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Romanz
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
More info: Romanz was 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies gesing het. Die groeplede is: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock.
Lyrics: Yes

 

Ti amo liefling ek het jou lief
Gister was jy nog hier
Ek dink aan oomblikke ons was saam
Nou sien ek jou gaan

Ti amo ek was so lief vir jou
Wou jou net naby hou
Naby genoeg om jou hart te steel
Alles met jou deel

Hoe kon jy gaan sonder ‘n woord of ‘n daad
Sonder berou of vrae
Die wêreld staan stil sonder jou en jy
Los my met niks toe jy gaan

Hoe dink jy voel dit vir my
Sommer so klaar en verby
Wens jy kon langer hier bly
Hoor jy liefling ek soek jou by my

Ti amo ek het in ons geglo
Hoe kon ek jou verloor
Sonder ’n groet of ’n woord
Van versugting of afskeid of

Dalk was dit daar in jou oë
Dalk was dit daar in jou hart
Dalk was dit in jou geheime
Dit was liefde hier’s die einde

Ti amo ons sou vir ewig bly
Liefling net ek en jy
Die wêreld staan stil sonder jou en jy
Los my met niks toe jy

Ti amo ti amo
Ti amo ti amo
Ti amo
Die wêreld staan stil sonder jou en jy
Los my met niks toe jy gaan

 

Composer: BIGAZZI/TOZZI/DIANE WARREN (GEMA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page