top of page
Theuns Jordaan - Sal Jy Bly (Key: OR Dmaj - BV)

Theuns Jordaan - Sal Jy Bly (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: AN-OR-BV-00798
USD 13.95Price

Title: Sal Jy Bly

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Theuns Jordaan

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Theuns Jordaan was an iconic Afrikaans singer-songwriter, who became well-known for his deep bass voice and soulful interpretations. He released his debut album, Vreemde Stad, in 2000. Theuns Jordaan sadly passed away on 17 November 2021. 
Lyrics: Yes

 

My voete stap al jare lank

As rigtingwysers op die Noord-Wes pad

Met 'n brief in my hand

Al die pad van Wolmaransstad

 

Ek voel al die ink uit die brief uit tap

Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap

In my ou houthuis

Ver van Wolmaransstad

 

Sal jy bly

Vir 'n appel en 'n ui

Al skeur die maan ons weg

Bly my hart na jou toe trek

Sal jy bly

Vir 'n plaas met 'n ou houthuis

Al bly die skuld teen ons deure klop

Sal jy trou in 'n ou wit rok

Met my

 

Die nagte raak koud

Maar ek hou aan ry

Veral as die trokke so verby my gly

Maar ek klou net vas

Aan die brief van Wolmaransstad

 

Aan my ou houthuis is 'n ou sinkdeur

In stilte val ek op my knieë neer

Daar was donderweer

En daar staan Lily

Voor my

 

Sal jy bly

Vir 'n appel en 'n ui

Al skeur die maan ons weg

Bly my hart na jou toe trek

Sal jy bly

Vir 'n plaas met 'n ou houthuis

Al bly die skuld teen ons deure klop

Sal jy trou in 'n ou wit rok

Met my

 

Maar Lily, jou trane

Laat my verlang na die ou, ou dae

Toe ons die strate

Van die bo-dorp rooi kon verf

Bloedrooi verf

 

Sal jy bly

Vir 'n appel en 'n ui

Al skeur die maan ons weg

Bly my hart na jou toe trek

Sal jy bly

Vir 'n plaas met 'n ou houthuis

Al bly die skuld teen ons deure klop

Sal jy trou in 'n ou wit rok

Met my

 

INSTRUMENTAAL

 

Sal jy bly

Vir 'n plaas met 'n ou houthuis

Al bly die skuld teen ons deure klop

Sal jy trou in 'n ou wit rok

Met my

Sal jy bly

 

Composer: CRISTOPH KOTZE/THEUNS JORDAAN (COLESKE ARTISTS/THEUNS JORDAAN PRODUCTIONS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page