top of page
Theuns Jordaan - Skaakspel (Key: OR Fmaj)

Theuns Jordaan - Skaakspel (Key: OR Fmaj)

SKU: CO-OR-NB-00803
$13.95Price

Title: Skaakspel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Theuns Jordaan was an iconic Afrikaans singer-songwriter, who became well-known for his deep bass voice and soulful interpretations. He released his debut album, Vreemde Stad, in 2000. Theuns Jordaan sadly passed away on 17 November 2021.
Lyrics: Yes

 

Dis die raaisel van die skaakspel

Met die uurglas wat die tyd tel

Die koning stuur kastele

Die perde kry bevele

En die koningin baklei

 

Gooi jou kaarte op die tafel

Laat jou dobbelsteen maar val

Die pionne uitgepak

Die wit vlag laat sak

Elke troefkaart in skaakmat

 

Silwer en skoonheid raak oud

Maar ons voer nog die oorlog

Ons weet die liefde weeg swaarder as goud

Maar die skote klap nog

My liefling laat sak jou vuiste

En hou my hart as gyselaar

Lê neer al jou wapens

Deur hierdie oorlog sal ek jou dra

 

Daar's geheime in die legkaart

Daar's besluite by die kruispad

Die wolwe van die skape skei

Die jakkals uit die wingerd kry

En vir jou en my baklei

 

Daar's twee kante van die weegskaal

En 'n koers om te bepaal

Daar's 'n kompas as ons wegraak

'n Anker as dit rofraak

So is ons vir mekaar gemaak

 

Silwer en skoonheid raak oud

Maar ons voer nog die oorlog

Ons weet die liefde weeg swaarder as goud

Maar die skote klap nog

My liefling laat sak jou vuiste

En hou my hart as gyselaar

Lê neer al jou wapens

Deur hierdie oorlog sal ek jou dra

 

Elke tree van die pad jou op my hande dra

Jou deur hierde storms vat

As die donder weer val sal ons staan

 

Sien jy die silwer en skoonheid raak oud

Maar ons voer nog die oorlog

Ons weet die liefde weeg swaarder as goud

Maar die skote klap nog

My liefling laat sak jou vuiste

En hou my hart as gyselaar

Lê neer al jou wapens

Deur hierdie oorlog sal ek jou dra

So lê neer al jou wapens

Ek sal jou deur hierdie oorlog dra

 

Composer: THEUNS JORDAAN/CHRISTOPH KOTZE/JOHAN VORSTER (THEUNS JORDAAN PRODUCTIONS/INHOCO MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page