top of page
Sonja Herholdt - Ek Verlang Na Jou (Key: OR Cmaj)

Sonja Herholdt - Ek Verlang Na Jou (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-01798
USD 13.95Price

Title: Ek Verlang Na Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Sonja Herholdt
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Sonja Herholdt het met haar trefferlied 'Ek verlang na jou' Suid-Afrikaners in 1975 bekoor en het nooit weer haar trefkrag verloor nie. Na haar ontmoeting met Anton Goosen is van haar grootste treffers deur die Liedjieboer geskryf.
Lyrics: Yes

 

O ek verlang jou

Na die winde wat sy arms om my vou

So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan

 

Verlang jy ook na my

Daar waar jy nou in die verre lande bly

En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan

 

O ek verlang jou

Na die winde wat sy arms om my vou

So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan

 

Verlang jy ook na my

Daar waar jy nou in die verre lande bly

En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan

 

Waai wind

Bring hom terug na my

Waai wind

Bring hom terug na my

 

O ek verlang jou

Ek verlang omdat ek baie van jou hou

So verlang so as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan

 

Verlang jy ook na my

Daar waar jy nou in die verre lande bly

En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan

 

Waai wind

Bring hom terug na my

Waai wind

Bring hom terug na my

 

Composer: J. DE WET/F. C. HAMMAN (EMI MUSIC PUBL.)

 

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page