top of page
Laurika Rauch - Die Mense Wat Ek Liefhet (Key: OR Dmaj)

Laurika Rauch - Die Mense Wat Ek Liefhet (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-03087
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Die Mense Wat Ek Liefhet
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die mense wat ek liefhet

Kom groei op my soos mos

Daar laat ek hul na hartelus gedy

 

En loop ek deur die wêreld

Beskut teen die koue

Die snoesigheid self

Ek het my moskombersie

 

En as daar 'n oorlog kom

Word die mense wat ek liefhet

'n Eksta liefdeslaag om my

 

So masjeer ek deur die wêreld

Gepantser teen die vuur

Die onaantasbaarheid self

Ek het my menskombersie

 

Maar as iemand wat op my gegroei het

Weg moet gaan

Dan sit daar 'n seerplek

Dan sluip ek deur die wêreld

Die kwesbaarheid self

Ek met my seerplek

Wat nie wil genees nie

 

Die mense wat ek liefhet

Kom groei op my soos mos

Daar laat ek hul na hartelus gedy

 

En loop ek deur die wêreld

Beskut teen die koue

Die snoesigheid self

Ek het my moskombersie

 

Composer: GOOSEN/BOUWER (GALLO MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page