Dana Winner - Sproetjies (Key: OR Ebmaj)
Title: Sproetjies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dana Winner
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproetgesiggie heen
En ek sê: Sproeitjies, liefling
Daar's 'n reënboog in kou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor
Almal wil graag soos jy wees
Want jy is pragtig, liefling
En sy druk saggies my hand en sê
Ek wens ek kon my deur jou oë sien
Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby
En die glimlag van jonkwees verberg soms 'n ou hartseer pyn
En eendag sien ek Sproeitjies weer en my oë staar verdwaas
Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan
En ek sê: Sproeitjies, jy's pragtig, liefling
En sy druk saggies my hand en sê
Ek wens ek kon my deur jou oë sien
Ek gaan na die skouburg een aand na 'n opvoering kyk
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n feëprinses lyk
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis sproeitjies wat harte so bekoor
En ek sê: Sproeitjies, liefling
Daar's 'n reënboog in kou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë
Sproeitjies, jy's pragtig,
En ek hou haar teen my vas
Sy sê, ek wens ek kon my deur jou oë sien
Ek wens ek kon my deur jou oë sien
Composer: WHIPPLE/G. VAN TONDER (EMI)
_edited.png)





















