top of page
Dana Winner - Droom Van My Geluk (Key: -1 Emaj)

Dana Winner - Droom Van My Geluk (Key: -1 Emaj)

SKU: CH-M1-NB-01365
US$13,95Price

Title: Droom Van My Geluk

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dana Winner
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: -1 Emaj
Backing vocals: No
More info: Dana Winner (born 10 February 1965) is a Belgian singer who is famous especially in Flanders and the Netherlands. She is also no stranger to the South African music market. This song was featured on her 1999 album In Love With You.
Lyrics: Yes

 

Was ook velief

Verlore verdwaald

Nes ‘n kind wat geen gevare ken

Altyd maar opsoek na jou

Die hele wereld deur met een groot wens

 

Maar net ‘n wens – Jy’s deel van my lewe

Maar net ‘n wens jy’s deel van my

Jy was vir my die een droom

Waarin ek kon glo

 

Want in jou oë as jy my aankyk

Sien ek die droom van my geluk

En elke keer as jy net saam met my lag

Weet ek dat jy nooit weg sal gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

 

Jy is die wil

My wil om te gee

Jy is die rede vir my om te leef

En in die nag is ek ook somtyds bang

Die hemel weet hoe ek na jou verlang

 

Maar net ‘n wens – jy het my leer lewe

Met elke lag – was jy by my

Jy praat die taal

Die taal wat sê –

Jy’s lief vir my

 

Want in jou oë as jy my aankyk

Sien ek die droom van my geluk

En elke keer as jy net saam met my lag

Weet ek dat jy nooit weg sal gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

 

Jy’ s die vrede

Wat my hart na verlang

Hou my vas

Laat my nooit weer gaan

 

INSTRUMENTAL

 

Want in jou oë as jy my aankyk

Sien ek die droom van my geluk

En elke keer as jy net saam met my lag

Weet ek dat jy nooit weg sal gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

 

Composer: A. HIDDING/H. KOORENEEF (TRANSISTOR MSC/GEMA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page