top of page
Standard Version - Kom Alle Getroues (Liedboek 345) (Key: OR Gmaj)

Standard Version - Kom Alle Getroues (Liedboek 345) (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-01837
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Kom Alle Getroues (Liedboek 345 - Gesang 88)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas; Group & Choir; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not specified
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Also known as Adeste Fideles, O Come All Ye Faithful, Gesang 88, Liedboek 345
Lyrics: Yes

 

Kom alle getroues, vrolik en vol vreugde

O kom in die gees noun a Betlehem

Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore

Kom buig daar in aanbidding

Kom buig daar in aanbidding

Kom buig daar in aanbidding

Voor Jesus die Heer

 

‘n Kind is gebore, loof die God van liefde

Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar

Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede!

Ons buig in blye aanbidding

Ons buig in blye aanbidding

Ons buig in blye aanbidding

Verlosser en Heer

 

Kom, lofsing die Here, Hy is onse Koning

Vir ons word Hy mens en oorwin die dood

Hy heers met reg in hemel en op aarde

Buig dankbaar in aanbidding

Buig dankbaar in aanbidding

Buig dankbaar in aanbidding

Voor Christus, die Heer

 

ALTERNATIEWE VERS

 

Kom lofsing die Here, loof Hom, al wat lewe!

Wees vrolik, besing nou Sy majesteit

In U, Getroue, bly ons ook behoue

Ons prys U in aanbidding

Ons prys U in aanbidding

Ons prys U in aanbidding

Gesalfde en Heer

 

Kom buig daar in aanbidding

Voor Jesus die Heer

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page