top of page
Standard Version - Welkom O Stille Nag Van Vrede (Liedboek 358) (Key: OR Dmaj)

Standard Version - Welkom O Stille Nag Van Vrede (Liedboek 358) (Key: OR Dmaj)

SKU: AL-OR-NB-01821
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Welkom O Stille Nag Van Vrede (Liedboek 358) also known as 'Somerkersfees'

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Liedboek 358
Lyrics: Yes

 

Welkom, o stille nag van vrede

Onder die suiderkruis

Wyl stemme uit die ou verlede

Oor sterrevelde ruis

 

Kersfees kom

Kersfees kom

Gee aan God die eer

Skenk ons ‘n helder Somerkersfees

In hierdie land o Heer

 

Hoor jy hoe sag die klokke beier

In eeue-oue taal

Kyk, selfs die nagtelike swye

Vertel die ou verhaal

 

Kersfees kom

Kersfees kom

Gee aan God die eer

Skenk ons ‘n helder Somerkersfees

In hierdie land o Heer

 

Skenk ons ‘n helder Somerkersfees

In hierdie land o Heer

 

ALTERNATIEWE VERS

 

Voel jy ook nou Sy warm liefde

As ons die dag gedenk

Toe Hy sy Seun aan ons gegee het

Ons grootste Kersgeskenk

 

Composer: KOOS DU PLESSIS (INCLINE HOUSE)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page