top of page
Standard Version - My Pa Is Die Koning (Key: OR Dmaj)

Standard Version - My Pa Is Die Koning (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-03795
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: My Pa Is Die Koning (Leon Ferreira Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version

Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy glimlag so breed

As jy my vriendelik groet

Jy lyk tog so selfversekerd

Met die wêreld aan jou voete

Voel jy soos 'n reus

Bly die lewe 'n fees

 

As teëspoed jou tref

Dan skeel dit jou min

Dit lyk of jy dans as jy loop

Ek kon dit nooit verstaan nie

Ek moes die antwoord hê

En toe hoor ek jou sê

 

My Pa is die koning van die heelal jy weet

En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie

Die wind kan waai die berge kan val

Hy’t gesê Hy voorsien en hy sal

Ek’s die Koning se kind ja dit maak my 'n prins

My lewe is Christus selfs die dood is 'n wins

Vir niks is ek bang nie dit sê ek jou nou

My Pa is die koning onthou

 

Hoe moes ek nou voel

Ek wens ek was jy

Maar ek’s net 'n gewone ou

Dit klink so onregverdig

Om 'n koning te hê

Vir wie jy 'Pa' kan sê

 

Toe’t jy my genooi

Jy sê kom luister nou mooi

Hoe kan jy tog so gou vergeet

Ons is mede erfgename

En toe ek my kom kry

Toe sê jy vir my

 

Jou Pa is die koning van die heelal jy weet

En kom wat wil jy moet dit nooit vergeet nie

Die wind kan waai die berge kan val

Hy’t gesê Hy voorsien en hy sal

Jy’s die Koning se kind en dit maak jou 'n prins

Jou lewe is Christus selfs die dood is 'n wins

Vir niks is jy bang nie of wat sê ek nou

Jou Pa is die koning onthou

 

TUSSENSPEL

 

Jou Pa is die koning van die heelal jy weet

En kom wat wil jy moet dit nooit vergeet nie

Die wind kan waai die berge kan val

Hy’t gesê Hy voorsien en hy sal

Jy’s die Koning se kind en dit maak jou 'n prins

Jou lewe is Christus selfs die dood is 'n wins

Vir niks is jy bang nie of wat sê ek nou

Jou Pa is die koning onthou

Jou Pa is die koning onthou

Jou Pa is die koning

Onthou

 

Composer: W. GERKA/M. HANNES/L. FERREIRA (DELA MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page