top of page
Standard Version - Praat Ek Mense Eng'letale (Key: +3 Ebmaj)

Standard Version - Praat Ek Mense Eng'letale (Key: +3 Ebmaj)

SKU: JU-P3-NB-01550
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: Praat Ek Mense Eng'letale (Liedboek 530/Jeugsangbundel 2: Lied 40)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens; Special Occasion; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: +3 Ebmaj
Backing vocals: No
More info: Liedboek 530/Jeugsangbundel 2: Lied 40
Lyrics: Yes

 

Praat ek mense eng’letale, maar dis nie uit liefde nie

Is my woorde hol simbole, klanke sonder melodie

Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit

Of al het ek al die kennis onder liefde is ek niks

 

Sonder liede sal my gawes, al my ywer, my nie baat

Net die warme hart van liefde bly oorwin met goed die kwaad

Onreg kan dit nie verdra nie, maar dis met die waarheid bly

Deur vergifnis, hoop, verwagting kom die beste in ons vry

 

Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby

Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly

Want geloof gee troos en rigting, na die “eendag” reik die hoop

Maar die liefde is die lewe! God is liefde, Ewig, Groot

 

Composer: BEETHOVEN/A. P. VAN DER COLF (SARRAL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page