top of page
Standard Version - O Priesters Wat Voor God Bly Staan (Psalm 134) (Key: OR Gmaj)

Standard Version - O Priesters Wat Voor God Bly Staan (Psalm 134) (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02689
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: O Priesters Wat Voor God Bly Staan (Psalm 134) - 2 Verses
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Psalm 134/Liedboek 268
Lyrics: Yes

 

O priesters, wat voor God bly staan

Wanneer die sonlig ondergaan

Wanneer die laaste straal verskiet

O loof die Heer in sang en lied

 

O hef vir ons ‘n naglied aan

Wanneer ons weer van hier moet gaan

Hef priesterlike hand en pleit

As alles rus in donkerheid

 

ALTERNATIEWE VERSE

 

Die Heer se seën sal met u gaan

En ons sal biddend voor Hom staan

Hy wat bevel en dit geskied

Hy sal Sy seën oor u gebied

 

Laat Heer U seën op hul daal

U guns uit Sion hul bestraal

U wat bevel en dit geskied

Wil, Heer, u seën oor hul gebied

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page