top of page

Steve Hofmeyr - Donkie Song (Key: OR Emaj)

SKU: AL-OR-NB-04037
$13.95Price

Title: Donkie Song
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Jy sê ek staan 'n bietjie snaaks

Dis die klippie in my skoen

Dis die klippie in my skoen

Dis die klippie in my skoen

Ek lieg, dis jou lippe wat so soen

 

O, die donkie trek ons die kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Die donkie trek ons daai kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Om vir die volk en vir die Vaderland

Die cherry te kan vry

 

Jy sê ek lyk dan heel verbaas

Oor wat die donkie doen

Oor wat die donkie doen

Oor wat die donkie doen

Ek lieg, dis jou lippe wat so soen

 

O, die donkie trek ons die kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Die donkie trek ons daai kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Om vir die volk en vir die Vaderland

Die cherry te kan vry

 

Jy sê ek lyk 'n bietjie siek

Die geelgras maak my groen

Ja, die geelgras maak my groen

Ja, die geelgras maak my groen

Ek lieg, dis jou lippe wat so soen

 

O, die donkie trek ons die kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Die donkie trek ons daai kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Om vir die volk en vir die Vaderland

Die cherry te kan vry

 

Die donkie trek ons die kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Die donkie trek ons daai kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Om vir die volk en vir die Vaderland

Die cherry te kan vry

Die cherry te kan vry

 

TUSSENSPEL

 

O, die donkie trek ons die kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Die donkie trek ons daai kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Om vir die volk en vir die Vaderland

Die cherry te kan vry

 

O, die donkie trek ons die kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Die donkie trek ons daai kant toe

Maar jy soek net 'n vlei

Om vir die volk en vir die Vaderland

Die cherry te kan vry

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page