Steve Hofmeyr - Boe! (Key: OR Dmaj)
Title: Boe!
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
As spoke jou kom bangmaak
Is dit wat jy moet doen
Los die deur oop op 'n skrefie
En sit klippe in jou skoen
Want 'n spook is bang vir liggies
En hy kyk nooit waar hy loop nie
Spoke is 'n bietjie toe
Kyk net wat gebeur as jy sê
Boe! (Ah!)
Los 'n beertjie by jou kussing
Vat 'n hap uit 'n lemoen
Maak jou wange wit met meelblom
En onthou om Ma te soen
Want teddies maak vir spoke bang
Lemoene maak sy oge traan
Spoke is 'n bietjie toe
Kyk net wat gebeur as jy sê
Boe! (Ah!)
Jy weet, spoke is deurskynend
So hier's wat jy moet doen
Jy kan reg deur hulle koppe kyk
Sien, daar is geen brein om van te noem
Hulle loop dan reg deur mure
Al staan die deure oop (Hello?)
Spoke is 'n bietjie toe
Kyk net wat gebeur as jy sê
Boe! (Ah!)
Bid vir liewe Jesus
Eet al jou pampoen
Borsel altyd tande
Want dit maak spoke groen
Ogies toe en lekker slaap
Reguit droomland toe
En as jy daar 'n spook sou sien
Kyk net wat gebeur as jy sê
Boe! (Ah!)
Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)
_edited.png)
















