top of page
Theuns Jordaan - Loslappie Mengelmoes (Key: OR Dmaj)

Theuns Jordaan - Loslappie Mengelmoes (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-01659
$13.95Price

Title: Loslappie Mengelmoes

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: LOSLAPPIE MENGELMOES: Bokkie, Daar Kom Die Alibama, Stoksielalleen, Kan ‘n Man Dan Nie, Lekker Ou Jan, Byeboerwa, Harlekyn,  Hier's Ek Weer, Loslappie
Lyrics: Yes

 

BOKKIE (FAK)

 

Die trane die rol oor jou bokkie

Die trane die rol oor jou bokkie

Daar waar die son en die maan ondergaan

Bokkie ons moet huis toe gaan

 

Nee, nee, nee my Dolla nee

Nee, my Dolla nee

Nee, my Dolla nee

Nee, nee, nee my Dolla nee

Ek trou nie met 'n loskop Dolla nie

 

DAAR KOM DIE ALIBAMA (FAK)

 

Daar kom die Alibama

Die Alibama die kom oor die see

Daar kom die Alibama

Die Alibama die kom oor die see

 

Nooi, nooi die rietkooi nooi

Die rietkooi is gemaak

Die rietkooi is vir my gemaak

Om daarop te slaap

Nooi, nooi die rietkooi nooi

Die rietkooi is gemaak

Die rietkooi is vir my gemaak

Om daarop te slaap

 

Die Alibama, die Alibama

Die Alibama kom oor die see

Die Alibama, die Alibama

Die Alibama die kom oor die see

 

STOKSIELALLEEN (DAVID KRAMER)

 

Hier sit ek stoksielalleen. stoksielalleen

Stoksielalleen op 'n Saterdagaand

Hier sit ek stoksielalleen, ai, stoksielalleen

Stoksielalleen op 'n Saterdagaand

 

Maar ek wil dans, dans, dans

Kan 'n man dan nie

Ja, ek wil dans, dans, dans

Tot my hemp uithang

Ja, ek wil dans, dans, dans

Kan 'n man dan nie

 

KAN 'N MAN DAN NIE (ROZANNE BOTHA)

 

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

Meer groter visse vang nie

Kan, kan 'n man dan nie

Kan, kan 'n man dan nie

 

LEKKER OU JAN

 

Dis 'n lekker ou Jan

Dis 'n lekker ou Jan

Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan

Dierbare ding

 

Dis 'n lekker ou Jan

Dis 'n lekker ou Jan

Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan

Dierbare ding

 

BYEBOERWA (CARIKE KEUZENKAMP)

 

Agtien een-en-neën-tig Pelgrimsrus

Toe Byeboer uit die bed opstaan

Hy’t vas besluit hy trek hier uit

Want hy wil na die stiltes gaan

 

En hy pak sy wa sy ossewa Byeboerwa

Sy tent en sy donkies saam

En hy kom toe op die groot pad aan

 

Die Byeboer Byeboer byeboerwa

Blom in die hare en bye wat pla

Op sy ossewa ossewa byeboerwa

Blom in die hare en bye wat pla

Blom in die hare en bye wat pla

 

HARLEKYN (SONJA HERHOLDT)

 

Bring vir die Harlekyn nog wyn

Rooiwyn vir sy lag en traan en pyn

Want hy wys ons

Die nuwe wind wat waai

Van die Vaal tot

Onder in Saldanhabaai

Van die Vaal tot

Onder in Saldanhabaai

 

HIER'S EK WEER (FAK)

 

Hier’s ek weer, hier’s ek weer

Met my rooirok voor jou deur

Ek wil jou hê

Ek gaan jou kry

Hier’s ek weer, hier’s ek weer

Met my rooirok voor jou deur

Ek wil jou hê

Ek gaan jou kry

 

Al slaan jou ma my drie maal op my kop

Dan staan ek op

En kom ek weer

Al slaan jou ma my drie maal op my kop

Dan staan ek op en kom ek weer

Dan staan ek op en kom ek weer

 

LOSLAPPIE

 

Ek wens ek het vlerke soos 'n voëltjie

Dan vlieg ek oor die kamp se drade heen

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

 

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

 

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie

Dan vlieg ek oor die tronk se tralies heen

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

 

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is 'n loslappie

 

Composer: AVAILABLE ON REQUEST

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page