top of page
Theuns Jordaan - Skipskop (Key: OR Amaj)

Theuns Jordaan - Skipskop (Key: OR Amaj)

SKU: AN-OR-NB-01477
$13.95Price

Title: Skipskop (Sonja Herholdt Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Theuns Jordaan was an iconic Afrikaans singer-songwriter, who became well-known for his deep bass voice and soulful interpretations. He released his debut album, Vreemde Stad, in 2000. Theuns Jordaan passed away on 17 November 2021.
Lyrics: Yes

 

Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop
Môre gaan ons weg, ver van hier weg
Skipskop, Skipskop wanneer hou die dinge op
Swaarkry lê net voor die blou berge oor

 

Overberg se mens is ek gebore
Op die plek Skipskop nes my pa en sy pa ook
Hier teen die duine loop onse spore
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop

 

Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye

 

Linkerhand of die regterhand
Wat se kant lê die plek - Misverstand
'Seblief Meneer ag sê tog weer
Is dit die pad wat ons moet môre vat

 

`n Stukkie lê hier en `n stukkie lê daar
Die stukkies van my lewe hulle lê baie deurmekaar
Tel op, tel op vir Shorty en vir Pop
Gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop

 

Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye

 

O, Skipskop, Skipskop sê goodbye

 

Composer: DAVID KRAMER (BLIK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page