Bouwer Bosch - Tiekiedraai (Key: OR Cmaj)
Title: Tiekiedraai
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bouwer Bosch
Genre: South African; Pop; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hoor jy
Hoe my hart klop deur die geraas
As ek voor jou staan is jy verbaas
Al my moed is op my een mou toegevou
Baby, ek sê ek hou van jou
Hoor jy
Ook die troumars as 'n klok lui
Ek en jy
Hier wil ek vir altyd bly
In jou arms
Kan alles om my vergaan
Deur die donderweer sal ek by jou staan
Ek ken al die sterre nou op hulle naam
Ek kan reël dat ons dans op die volmaan
Sal jy saamgaan
Sal jy, sal jy saamgaan
Sal jy saamgaan
Sal jy, sal jy saamgaan
Sien jy
Hoe ek die tyd vir ons laat stilstaan
Niemand ander my kan verstaan
Hoe my hand bewe as ek vir jou wag
Tiekiedraai
Onbeskryflik, foutloos, fraai
Sien jy
Ook die son wat vir die maan wag
Dag en nag
Ons gaan saam vir altyd lag
In jou arms
Kan alles om my vergaan
Deur die donderweer sal ek by jou staan
Ek ken al die sterre nou op hulle naam
Ek kan reël dat ons dans op die volmaan
Sal jy saamgaan
Sal jy, sal jy saamgaan
Sal jy saamgaan
Sal jy, sal jy saamgaan
RAP
In jou arms
Kan alles om my vergaan
Deur die donderweer sal ek by jou staan
Ek ken al die sterre nou op hulle naam
Ek kan reël dat ons dans op die volmaan
In jou arms
Kan alles om my vergaan
Deur die donderweer sal ek by jou staan
Ek ken al die sterre nou op hulle naam
Ek kan reël dat ons dans op die volmaan
Sal jy saamgaan
Sal jy, sal jy saamgaan
Sal jy saamgaan
Sal jy, sal jy saamgaan
Composer: BOUWER BOSCH